Tuesday 24 March 2015

Ever After Bruid - Romenique

Vandag op ons blad is die beeldskone Romenique....

Romenique het op die 20ste Desember 2014 getrou. Sy het by Naftali Wine estate getrou.

Sy het die rok Esmé van Maggie Sottero gedra. Romenique jy het so mooi gelyk.. Baie dankie dat ons hierdie pad saam met jou kon stap. Jy is so mooi mens van binne en van buite.


Fotograaf: http://carienkuhn.blogspot.com/
n boodskappie van Romenique...

"Hoop dit gaan goed, jammer ek stuur nou eers my fotos, ek het dit 2 weke gelede ontvang. Ek wil net baie dankie se vir jou hulp en ook vir die goeie diens wat ek ontvang het, dit het alles soveel makliker gemaak en ek het my droom rok gevind, ek het regtig soos n prinses gevoel in my rok en dis enige meisie se droom."







Ever After Bridal team